"Verhoudinge van die adolessent wat groepdruk ervaar"
Garfield Bester
University of South Africa
South Africa
Garfield Bester is professor aan die Universiteit van Suid-Afrika. As opvoedkundige sielkundige val die
klem van sy navorsing op die gedrag van die adolessent in ’n sosiale konteks.
Jac Fourie
University of South Africa
South Africa
Jac Fourie is op nagraadse vlak verbonde aan die Universiteit van Suid-Afrika. Sy navorsing fokus op
groepdruk by adolessente.